In Afrikaans op

Vrydagaande 18:30 tot 19:30
word herhaal op Saterdagoggende van 06:00 tot 07:00

Argeologie Bewys die Bybel
'n DVD reeks deur Franscois du Plessis

Hierdie Spasie beskikbaar vir Borgskap
Voorgestelde borgskap R300 of meer per maand vir 1 jaar 

Hierdie Spasie beskikbaar vir Borgskap Prima spasie Voorgestelde borgskap R1000 of meer maandeliks vir 1 jaar .
Ons wil nie op Vrydagaande op TV adverteer nie. Hierdie is die geleentheid om u besighede te adverteer. Die TV kanaal sal slegs 'n skakel hê na die hierdie web adres.
Letwel: Bogenoemde bedrae is slegs voorgestelde bedrae. Onthou hierdie is die Here se werk. Die ou geldjies gaan agterbly..    

Hierdie Spasie beskikbaar vir Borgskap
Voorgestelde borgskap R300 of meer per maand vir 1 jaar 

Hierdie Spasie beskikbaar vir Borgskap
Voorgestelde borgskap R300 of meer per maand vir 1 jaar 

                                                                                                                                          Programme vir 12 November: Waar is die kerk deur Deon Breedt en Die God van Esegiel op reis deur Gustav van Niekerk

Hierdie Spasie beskikbaar vir Borgskap
Voorgestelde borgskap R300 of meer per maand vir 1 jaar 
Home Hierdie dekodeerder moet ingestel word op die "Public Pas7/10" sateliet
Druk menu
Gaan na opsie 7 "Advanced options" en druk OK
Gaan na opsie 1 "Dish installation" en druk OK
Druk pin kode in 9949 en druk OK
Gaan na opsie 2 "Network 2" en maak seker dit is op DSTV Pas 7 en druk OK
Gaan na opsie 6 "Frequency"en druk OK
Druk die linkerste pyl 5 keer en sit die nuwe "Frequency" in 12722 en druk OK
Gaan na opsie 7 "Symbol Rate" en druk OK
Druk die linkerste pyl 5 keer en sit die nuwe "Symbol Rate" in 26657 en druk OK
Gaan na opsie 8 "FEC" druk OK
Druk jou linker pyl tot jy op ½ is en druk OK
Gaan na opsie 9 "Polarisation" en druk OK
Druk linker pyl en maak seker dit wys vertical
Gaan na opsie 10 ‘Use NIT" maak seker dit wys "Yes"
Gaan na opsie 11 "Accept all displayed values and leave screen" en druk OK
Gaan na opsie 6 "Scan all networks" en druk OK

Om Kruiskyk te kyk druk TV
Druk die op pyl een keer tot op "Public Pas7/10" en druk OK
Druk jou regter pyl tot op kanaal 38 by Kruiskyk
As jy wil terug gaan na jou vorige DSTV instelling, druk TV en kies dan DSTV

Home
Argeologie

 

Hierdie web is op 2010/11/01 07:41:09 op datum gebring deur de Wet Vorster